duimnael|links|200px|Die Berlynspruit tuimel oor die Berlynwaterval. duimnael|regs|200px|Berlynwaterval naby Graskop, Suid-Afrika.
Die Berlynwaterval is in Mpumalanga, Suid-Afrika op die R532-streeksroete, naby die Lisbonwaterval.Mapstudio Tourist Map. Mapumalanga/Lowveld 2003. Die waterval is genoem na buitelandse mynwerkers se tuisstad, Berlyn in Duitsland. Die waterval word gevoed deur die Watervalspruit en val 80 m na benede tot in 'n sirkelvormige waterpoel wat deur rooi rotskranse afgesper word.Die val het die vorm van 'n kers, met die eerste kort val die pit, en die res ondertoe die kers se lyf.
Verwysings
Kategorie:Mpumalanga Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika