Cofimvaba is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 8 783 gehad, waarvan 8 636 (98%) Swartes was.Hoofplek Cofimvaba Sensus 2011 Die naam van die dorp beteken letterlik 'knie die melksak van die bokvel'. Die naam is na aanleiding van die praktyk van die Temboes om melk in 'n bokvelsak te hou en die klonte fyn te kap wanneer die melk suur is.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap