Die Lepelle-Nkumpi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Lebowakgomo Zebediela
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo