Die Ntabankulu Plaaslike Munisipaliteit is, sedert Mei 2011, een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Tabankulu (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap