Die Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Setels Party200020062011ANC456DA212COPE001VF+021Alliansie Noord100
Die onderstaande tabel toon die uitslag van die 2011-verkiesing. PartyStemmeSetelsWykLysTotaal %WykLysTotaalAfrican National Congress 5,802 5,953 11,755 65.4 4 2 6Demokratiese Alliansie 1,767 1,822 3,589 20.0 1 1 2Vryheidsfront Plus 850 730 1,580 8.8 0 1 1Congress of the People 548 461 1,009 5.6 0 1 1National Freedom Party 5 25 30 0.2 0 0 0 Totaal 8,972 8,991 17,963 100.0 5 5 10 Bedorwe stemme 165 128 293
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo