Die Winnie Madikizela-Mandela Plaaslike Munisipaliteit is, sedert Mei 2011, een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit het tot einde Maart 2021 as die Mbizana Plaaslike Munisipaliteit bekend gestaan.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bizana (setel) Mzamba
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap