Die Matatiele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Matatiele (setel) Cedarville Maloti

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap