Die Joe Morolong Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Moshaweng Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap