Die !Kheis Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Naam !Kheis is 'n Khoinaam wat beteken "plek waar jy leef, of 'n tuiste". South African Languages - Place names Daar is ook Kheis, 'n (ander) nedersetting in die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Boegoeberg Gannaput Groblershoop (setel) Grootdrink Kenhardt Wegdraai
Setels Party200020062011ANC454COPE002DA311OD010
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap