Die Tsantsabane Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Beeshoek Boitshoko Ditloung Glosam Goedgedacht Groenwater Newtown Postdene Postmasburg (setel) Uitsig Vergenoeg
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap