Die Kannaland Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Anysberg Badshoogte Bergsig Calitzdorp Droëvlei Hoeko Kraaldorings Ladismith Oosgam Plathuis Vanwyksdorp Vleirivier Zoar, Wes-Kaap
Ouditprobleme Die ouditeur-generaal kon in 2011 vir die laaste paar jaar nie ’n ouditmening oor die geldsake in Kannaland gee nie – hoofsaaklik omdat daar geen stawende dokumente vir finansiële state is nie, en niemand weet waar dit is nie.
Setels Party2000200620112016ANC4422DA4222ICOSA0233OD0100PAC1001
Sien ook Kannaland
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap