Die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Boggomsbaai Brandwag Buysplaas Cooper Friemersheim Gannakraal Glentana Groot-Brakrivier Hartenbos Herbertsdale Klein-Brakrivier Mosselbaai (setel) Reebok Ruitersbos Sinksabrug Tergniet Vleesbaai

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap