Die George Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bergplaas Blanco George (setel) Haarlem Herold Heroldsbaai Hoekwil Kleinplaat Pacaltsdorp Rondevlei Uniondale Victoriabaai Wildernis Wildernis-Oos

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap