Die Knysna Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Barrington Bongani Brenton-on-Sea Buffelsbaai Karatara Khayalethu-Suid Knysna Noetzie Old Place Rheenendal Sedgefield Swartvlei Xolweni

Setels Party200020062011ANC677COPE001DA7510ICOSA010OD010Knysna-Gemeenskapsforum220Indep101

In Mei 2007 het die lede van die Knysna-Gemeenskapsforum die DA-koalisie verlaat en 'n ANC-koalisie aangegaan. Die DA-burgemeester Doris Wakeford-Brown is vervang deur 'n ANC-lid, Eleanore Bouw-Spies. In 2011 het die DA die meerderheid herower.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap