Kwaduma is die hoogste bergpiek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is in die Drakensberg en is 3019 m hoog. Kwaduma is suidwes van die Ongeluksnek-doeanekantoor met Lesotho en noordoos van Ben Macdhui.Die Suid-Afrikaanse Gids: feite en wenke. 2010.
Sien ook Ongeluksnek, bergpas wes van Matatiele en op die grens met Lesotho. Lys van Bergpieke in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Drakensberge Kategorie:Oos-Kaap