Valkenburg aan de Geul (Limburgs: Valkeberg aan de Geul) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 37 km².
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Valkenburg aan de Geul: Berg, Broekhem, Emmaberg, Engwegen, Geulhem, Heek, Heerstraat, Houthem, IJzeren, Keutenberg, Oud-Valkenburg, Schin op Geul, Schoonbron, Sibbe, Sint Gerlach, Strabeek, Strucht, Terblijt, Valkenburg, Vilt, Vroenhof en Walem.
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland)