Die Ngquza Hill Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Qaukeni Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Flagstaff (setel) Lusikisiki

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Oos-Kaap