Die Siyancuma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Breipaal Campbell Douglas Griekwastad Mathlomola Phelindaba Schmidtsdrif

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap