Die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Uitslag van munisipale verkiesings Die getal setels in die raad is voor die munisipale verkiesing van 2016 verminder van agt tot sewe.
Party 2011 2016 ANC 43 COPE 1 0 DA 3 2 Onafhanklik – 2
Nedersettings Dorpe in die munisipaliteit: Hutchinson Loxton Masinyausane Richmond Sabelo Victoria-Wes (setel)
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap