Die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings duimnael|links|300px|Emalahleni vanuit die lug.

Nedersettings in die munisipaliteit: Ga-Nala Kriel Ogies Phola Rietspruit Thubelihle Van Dyksdrift Wilge Witbank (amptelik eMalahleni)

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga