Die Sneeuberg is die hoogste piek in die Sederberg, Wes-Kaap en is 2 028 m hoog. Hierdie piek moet nie verwar word met die Sneeuberge wat 'n bergreeks in die Oos-Kaap is nie.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995

Sien ook Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika