Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die munisipaliteit is na die Suid-Afrikaanse politikus Govan Mbeki vernoem.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bethal Charl Cilliers Embalenhle Emzinoni Evander Leandra Lebohang Kinross Secunda Trichardt

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga