Die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Balfour Greylingstad Grootvlei
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga