duimnael|links|'n Uitsig oor Pringlebaai Pringlebaai is 'n vakansiedorpie aan die oostekant van die ingang na Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is regoor Kaappunt wat aan die ander kant van Valsbaai is. Die R44-hoofpad (Clarence-rylaan) volg die kuslyn van Valsbaai vanaf Strand, gaan deur Rooiels, dan Pringlebaai, swaai oos, gaan verby Hangklip na Bettysbaai.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap Kategorie:Weskus van Suid-Afrika