duimnael|280px|Bettysbaai. Bettysbaai is 'n vakansiedorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp strek ongeveer 12 km langs die kuslyn. Bettysbaai is vernoem na die dogter van Arthur Youlden wat saam met ander besigheidsmanne gedurende die 1930's die ontwikkeling van Bettysbaai begin het.

Die R44 provinsiale pad gaan deur Bettysbaai, wat ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, in die Overberg-distriksmunisipaliteit.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika Harold Porter Botaniese Tuin

Bronnelys

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap