Die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bivane Braunschweig Grootspruit Luneburg Mpemvana Paulpietersburg Zungwini
Setels
Party 200120062011African National Congress444Demokratiese Alliansie 111Inkatha Freedom Party 992National Freedom Party – – 8
In 2016 het die IEC die NFP nie toegestaan om aan die verkiesings deel te neem nie, die plaaslike leier van die NFP het sy kiesers opgeroep op die DA te stem.
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in KwaZulu-Natal