Stompneusbaai is 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is net noordwes van St. Helenabaai. Daar is visverwerkingsfabrieke in en om Stompneusbaai.

Sien ook Lys van nedersettings in Suid-Afrika

Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995.

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap