Ulco is 'n myndorp op die R31 hoofpad net 16 km Reisafstande na Ulco van Delportshoop in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. By Ulco is 'n oopgroefkalkmyn en sementfabriek van Union Lime.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap