Vera-Marie Willemse is 'n Suid-Afrikaanse klassieke operasangeres. Haar eerste album, Stardust is in 2011 deur Markon-rekords uitgereik. Sy is deur die operasangeres Mimi Coertse ontdek.
Diskografie Stardust, 2011 Markon-rekords
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse operasangers