Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Barberspan Delareyville (setel) Sannieshof Ottosdal

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Noordwes