Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek. Tydens die 2011 Sama-toekennings is hy bekroon vir die beste Afrikaanse gospelalbum.

Willie was getroud met Natasha Joubert, 'n sangeres in eie reg.

Diskografie God van wonders Dis 'n nuwe dag Hold on to your faith There is a river

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Willie Joubert se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Lewende mense