Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.
Sien ook NG gemeente Louisvale Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap