Die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Breyten Chrissiesmeer Davel Ermelo Lothair Sheepmoor

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga