Moet nie met die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap verwar word nie.

Die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Amersfoort Perdekop Volksrust Wakkerstroom

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga