Die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Gert Sibande-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Azalea Meyerville Morgenzon Sakhile Sivukile Standerton (setel) Thuthukani
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga