Die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as die Delmas Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Nkangala-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Delmas (setel) Eloff Sundra
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Mpumalanga