Die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Heidelberg Devon/Impumelelo Vischkuil
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Gauteng