Die Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Plekke in die munisipaliteit Alexanderbaai Eksteenfontein Kuboes Lekkersing McDougallsbaai Port Nolloth (setel) Sanddrif

Sien ook Richtersveld

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap