Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Uitslag van munisipale verkiesings Party 2016 ANC 8 DA 7 COPE 1 Khoisan Revolusie 1

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bergsig Bruinhoek Buffelsrivier Bulletrap Carolusberg Concordia Kleinsee Komaggas Matjieskloof Nababeep Okiep Saalspoort Springbok (setel) Steinkopf Vioolsdrif Wolfkraal

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap