Die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Barcelona Britstown De Aar (setel) Hanover Happy Valley Kareenville Leeuwenhof Louisville Mziwabantu New Bright Nompumelelo Nonzwakazi Proteaville Rantsig Sunrise Waterdale
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap