Die Kareeberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Uitslag van munisipale verkiesings Party 2016 ANC 4 DA 2 EFF 1
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Bonteheuwel Carnarvon (setel) Die Bult Van Wyksvlei Vosburg
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap