Die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Marydale Niekerkshoop Prieska (setel)

Copperton, 'n ou myndorpie, ressorteer ook onder die munisipaliteit.

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap