Die Renosterberg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Uitslag van munisipale verkiesings Party 2016 ANC 4 DA 3
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Petrusville (setel) Philipstown Phillipsvale Thembinkosi Vanderkloof
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap