Die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Bestuur Theewaterskloof Munisipaliteit is in 12 kiesafdelings verdeel en word deur 'n 23-lid raad bestuur.
Nedersettings Nedersettings in die munisipaliteit: Botrivier Caledon (setel) Dennehof Elgin (Koffiekraal) Genadendal Grabouw Greyton Riviersonderend Tesselaarsdal Villiersdorp
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap