Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is een van die agt metropolitaanse munisipaliteite in Suid-Afrika.
Politiek Verkiesingsuitslae Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011. PartyStemme%ANC 226 723 66.27%DA 109 122 27.11%Cope 12 723 3.16%VF+ 6 073 1.51%APC 1 899 0.47%ACDP 1 708 0.42%Onafhanklik 1 191 0.30%DPSA 955 0.24%PAC 943 0.23%URF 669 0.17%BCP 482 0.12% Totaal 402 488 100.00%
Verwysings
Kategorie:Distrikte van Suid-Afrika