duimnael|regs|280px|Die Anglikaanse St. Patrick-kerk op Hermanus. Die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distrik in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Nedersettings Die Overstrand bestaan uit die volgende dorpe:
Baardskeerdersbos Bettysbaai Die Kelders Fisherhaven Franskraalstrand Gansbaai Hawston Hermanus (setel) Kleinbaai Kleinmond Mount Pleasant Onrusrivier Pearly Beach Pringlebaai Rooiels Sandbaai Stanford Van Dyksbaai Vermont Viljoenshof Voëlklip Zwelihle
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in die Wes-Kaap