Voerendaal (Limburgs: Voelender) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 32 km². Die dorp Voerendaal het sowat 3 000 inwoners (2009).

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Voerendaal: Barrier, Colmont, Craubeek, Dolberg, Fromberg, Klimmen, Koulen, Kruishoeve, Kunrade, Lubosch, Opscheumer, Overheek, Ransdaal, Retersbeek, Termaar, Termoors, Terveurt, Ubachsberg, Voerendaal (dorp), Weustenrade en Winthagen.

Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)