Nuth (Limburgs: Nut) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 33 km². Die dorp Nuth het sowat 5 500 inwoners (2005).

Op 1 Januarie 2019 is Nuth opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.

Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Nuth: Aalbeek, Arensgenhout, Brand, Brommelen, Grijzegrubben, Groot Haasdal, Helle, Hellebroek, Hommert,Deels in die voormalige munisipaliteit Schinnen Hulsberg, Hunnecum, Kamp, Kathagen, Klein Haasdaal, Kleingenhout, Kruis, Laar, Leeuw, Molenveld, Nierhoven, Nuth (dorp), Oensel, Op de Bies, Reuken, Schimmert, Swier, Terstraten, Tervoorst, Vaesrade, Vink, Wijnandsrade en Wissengracht.

Verwysings

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit

Kategorie:Beekdaelen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)