Die Berg is die hoogste bergpiek (2 331 m) in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie piek is in die Steenkampsberge, suidwes van Lydenburg.Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus 1995

Koördinate;

Sien ook Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Berge van Suid-Afrika Kategorie:Mpumalanga