Onderbanken, ook wel De Onderbanken, (Limburgs: (De) Óngerbenk) is 'n voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 21 km².
Op 1 Januarie 2019 is Onderbanken opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.
Plekke Plekke in die voormalige munisipale gebied van Onderbanken: Bingelrade, Etzenrade, Jabeek, Merkelbeek, Op den Hering, Raath, Schinveld en Viel.
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit
Kategorie:Beekdaelen Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Limburg (Nederland)